SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.54 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Abstract

DHUPELIA-MESTHRIE, Uma. Satyagraha in Suid-Afrika: Beginsels, Uitvoering en Moontlikhede. Historia [online]. 2009, vol.54, n.1, pp.13-33. ISSN 2309-8392.

Hierdie artikel verduidelik die sleutelbeginsels van satyagraha deur te kyk hoe dit gedurende die veldtog van 1906 tot 1914 ontwikkel het. Dit probeer vervolgens analiseer tot watter mate die wese van satyagraha in stryde tussen 1915 en 1952 oorleef het. Dit betoog ten gunste van die erkenning van vroeëre dade van satyagraha voor die passiewe weerstandsveldtog van 1946-1948. Die artikel ondersoek ook die betekenis van satyagraha in tydgenootlike stryde rondom die behandeling van Vigs en behuising. Terwyl die getuienis aandui dat satyagraha verskeie stryde van die 1930's tot die 1950's sterk beïnvloed het, is nie al die beginsels daarvan aanvaar nie, en is die betekenis daarvan gesnoei en hervorm. Teen die 1950's was daar maar slegs enkele aanhangers van satyagraha in die volste betekenis daarvan. Satyagraha het betekenis vir eietydse stryde veral omdat diegene wat dit beoefen, 'n sterk posisie op die morele hoë grond inneem, maar ook omdat vreedsame protes geneig is om die oor van die demokratiese staat te wen. Gandhi se weersin in n gemeenskap gebaseer op ongelyke welvaart en sy besorgdheid oor armes het is ook van groot hedendaagse belang.

Keywords : Behuisingstryde; Gandhi; geweldloosheid; hongerstakings; informele nedersettings; passiewe weerstand; satyagraha; teen-uitsettings veldtog; vaste; Vigs aktivisme; weerstandsveldtog.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License