SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.54 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Historia

versión On-line ISSN 2309-8392
versión impresa ISSN 0018-229X

Resumen

HOFMEYR, Isabel. Suid-Afrika-Indië: Die bevordering van hegte vakkundige bande. Historia [online]. 2009, vol.54, n.1, pp.3-12. ISSN 2309-8392.

Hierdie artikel sit 'n nuwe historiografiese groep wat die verbintenisse en vergelykings tussen Suid-Afrika en Indië ondersoek, uiteen. Die artikel verduidelik die omstandighede agter die verskyning van hierdie groep. Aan die een kant het die politieke oorgang in Suid-Afrika die vrye vloei van mense en idees na en van Indië moontlik gemaak. Aan die ander kant het die transnasionale wending in die geesteswetenskappe en sosiale wetenskappe n skuif verby nasionale, streeks- en gebiedstudiemodelle wat ouer historiografieë beperk het, vergemaklik. Die artikel sluit af deur die artikels in hierdie spesiale versameling in die konteks van hierdie opkomende historiografie te plaas.

Palabras clave : Aaneengeskakelde geskiedenisse; Afrika en Indiese nasionalisme; Gandhi; Indiese Oseaanstudies; neo-Gandhiïsme; passiewe weerstand; satyagraha; Suid-Afrika-Indië; transnasionalisme; vergelykende geskiedenis.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons