SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.53 número2 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Historia

versión On-line ISSN 2309-8392
versión impresa ISSN 0018-229X

Resumen

VAN DER MERWE, D.M.. "Taal op Tuks": 'n herwaardering van die Verandering in Taalbeleid aan die Universiteit van Pretoria, 1932. Historia [online]. 2008, vol.53, n.2, pp.151-181. ISSN 2309-8392.

Hierdie artikel poog om die waarde, sowel as die moontlike slaggate van die gebruik van amptelike institusionele geskiedenisse in historiese navorsing te ondersoek en in die besonder te kyk hoe 'n spesifieke skool van geskiedskrywing die interpretasie van gebeure in die verlede kan beïnvloed. Hierdie artikel fokus op die gebeure rondom die verandering van die taalbeleid van die Universiteit van Pretoria (UP) van 'n dubbelmedium na 'n enkelmedium Afrikaanse beleid. Die uiteensetting van die taalkwessie soos weergegee in die amptelike gedenkbundel van die universiteit, Ad Destinatum 1910-1960, word met inligting uit ander bronne, insluitend Afrikaanse en Engelse koerantberigte, notules van vergaderings van universiteitsliggame, mondelinge en geskrewe getuienis van voormalige studente en reeds gepubliseerde artikels oor die taalvraagstuk by Suid-Afrikaanse universiteite vergelyk. Die rol van leiersfigure in die taalkwessie word ook ondersoek.

Palabras clave : Ad Destinatum; Afrikaanse taal; Afrikaans; Afrikaanse universiteite; Afrikaner historiografie; Afrikaner Nasionalisme; Afrikaner Rebellie (1914-1915); Anglisasiebeleid in onderwys; Anglo-Boereoorlog (1899-1902); "breë Suid-Afrikanisme"; Britse Imperialisme; dubbelmedium onderrig; Eerste Wêreldoorlog (1914-1918); institusionele geskiedenis; taalvraagstuk; tersiêre onderwys; Transvaal(se) Universiteits-kollege (TUK); tweetaligheid; Universiteit van Pretoria (UP); universiteitsgeskiedenis; Voortrekker Universiteit.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons