Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
NKIWANE, N. H.; MEYER, W. G. and STEYN, H.. The use of Earned Value Management for initiating directive project control decisions: A case study. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.1, pp.192-203. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/27-1-1260.
Met groot agterstande in infrastruktuur in Afrika kan goed-beheerde projekte 'n beduidende rol in die ontwikkeling van infrastruktuur speel. In hierdie artikel word die monitering en direktiewe gebruik van verdiende-waarde bestuur (VWB) ondersoek en gekoppel aan projekbestuur volwassenheid. Die gebruik van VWB op projek prestasie is ook ondersoek aan die hand van 'n geval. Die resultate toon minimale gebruik van VWB in die direktiewe beheer van projekte; die direktiewe gebruik van VWB is hoogstens implisiet eerder as feitelik.