SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.22 issue1A model for quality management in a supply chain with a retailer and a manufacturerForecasting new product sales author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    VAN NIEKERK, S.I.  and  STEYN, H.. Defining 'project success' for a complex project - The case of a nuclear engineering development. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2011, vol.22, n.1, pp.123-136. ISSN 2224-7890.

    Die geval van 'n kern-ingenieursprojek is ondersoek om die relevante kriteria vir sukses vir die ontwikkeling van komplekse hoë-tegnologiesisteme te bepaal. Die projek is eerstens geklassifiseer volgens n bestaande skema, en die Delphi-metode is vervolgens gebruik om die relevante kriteria vir projeksukses vir die betrokke geval te bepaal. n Bestaande raamwerk van dimensies vir projeksukses is uitgebrei om kriteria wat van spesifieke belang vir die betrokke geval in te sluit. Terwyl tydige aflewering, binne begroting natuurlik steeds belangrik is, voorsien die resultate empiriese bewys vir die nosie in die literatuur dat hierdie aspekte van relatief minder belang is in die geval van 'super hoë-tegnologie'-projekte. Die relatiewe belangrikheid van die dimensies van sukses is ook evalueer, en aangedui op n tydlyn wat strek van projekuitvoering tot 10 jaar na die afhandeling van die projek. Dit lewer empiriese bewys vir sekere bewerings in die literatuur.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )