SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.54 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Historia

    On-line version ISSN 2309-8392Print version ISSN 0018-229X

    Historia vol.54 n.2 Durban  2009

     

    IN MEMORIAM

     

    Professor Leo Barnard (1 Maart 1947 - 31 Maart 2009)

     

    André Wessels

     

    Full text available only in PDF format.

     

    46 Sien die artikels oor die Suid-Afrikaanse Lugmag wat in die Joernaal vir Eietydse Geskiedenis / Journal for Contemporary History 31, 3, Desember 2006 en 34, 1, Februarie 2009 verskyn het
    47 Van sink tot sandsteen tot graniet: die eerste 100 jaar van die Universiteit van die Vrystaat (Bloemfontein, 2006) en die Engelse weergawe From grey to gold: the first 100 years of the University of the Free State (Bloemfontein, 2006) Geen outeurs word op die titelbladsye vermeld nie
    48 Sien die Joernaal vir Eietydse Geskiedenis / Journal for Contemporary History 25, 2, Desember 2000 en 27, 2, Mei 2002
    49 Sien die Joernaal vir Eietydse Geskiedenis / Journal for Contemporary History 31, 3, Desember 2006 (wat drie herdrukke beleef het; waarskynlik 'n eerste vir 'n akademiese tydskrif) en 34, 1, Februarie 2009 (waarvan Leo Barnard die gasredakteur was, maar wat eers na sy dood gepubliseer is)
    50 Op aanbeveling van die nuwe redakteur, André Wessels, is in 2007, kort nadat Leo Barnard as redakteur van die Joernaal vir Eietydse Geskiedenis / Journal for Contemporary History uitgetree het, besluit om 'n spesiale uitgawe aan hom (Leo) op te dra Die Junie 2009-uitgawe, 34, 2, was reeds ver gevorder toe hy oorlede is, en dit word gevolglik postuum aan hom opgedra
    51 Professor André Wessels het Leo Barnard sedert 1986 geken en hom in 2008 as hoof (voorsitter) van die departement Geskiedenis, Universiteit van die Vrystaat, opgevolg