SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número2 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    In die Skriflig

    versão On-line ISSN 2305-0853versão impressa ISSN 1018-6441

    Resumo

    LOMBAARD, Christo. Bybelse Spiritualiteit en Transformasie. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.2, pp.1-6. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/IDS.V49I2.1950.

    Transformasie is een van die sleutelelemente binne die menslike spiritualiteitsverskynsel en is een van die grondbeginsels van die studieveld binne die Christelike Spiritualiteitskunde. Transformasie behels betekenisvolle en diepgaande verandering in individue namate hulle deur die Heilige aangeraak word, groei in die belewenis van hulle geloof en hoe uitdrukking daaraan gegee word. Hierdie artikel plaas dié dinamiek binne die raamwerk van die akademiese dissipline van die Bybelse Spiritualiteit wat kortliks in die eerste gedeelte beskryf word. Nadat die transformasiekonsep in redelike besonderhede uiteengesit is, word die verwantskap daarvan aan, en die voorkoms daarvan in die Bybel omskryf.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )