SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número2 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    In die Skriflig

    versão On-line ISSN 2305-0853versão impressa ISSN 1018-6441

    Resumo

    NEL, Marius. Markus se onderskeidende beskrywing van die geskeurde tempelgordyn. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.2, pp.1-8. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/ids.v49i2.1823.

    Verskeie vrae kom in hierdie artikel aan die bod: Wat is onderskeidend in Markus se beskrywing van die gordyn in die Jerusalemtempel wat tydens Jesus se kruisiging skeur?; Wat is die evangelis se retoriese strategie?; Watter rol speel die tempel in Joodse godsdiens?; Watter rol speel dit in Jesus se bediening en boodskap?; en Wat is die konteks vir die narratief binne die Evangelie oor die gordyn wat skeur? Die gevolgtrekking is dat Markus die beskrywing benut om God se oordeel oor die tempel te demonstreer, maar terselfdertyd illustreer dit ook hoe die weg tussen hemel en aarde oopgebreek word in die oomblikke toe God se Seun sterf.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )