Serviços Personalizados
Journal
Artigo
Indicadores
Links relacionados
Citado por Google
Similares em Google
Compartilhar
In die Skriflig
versão On-line ISSN 2305-0853versão impressa ISSN 1018-6441
Resumo
VAN DER WATT, Jan G.. Johannese navorsing in Afrika, deel 1: 'n Analitiese oorsig. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.2, pp.1-14. ISSN 2305-0853. https://doi.org/10.4102/IDS.V49I2.1928.
Hierdie artikel is die eerste van twee, wat saam 'n bydrae tot die geskiedenis van Bybelnavorsing in Afrika wil lewer. Afrika se teologiese bewuswording wat op die koloniale periode volg, sluit die dissipline van Nuwe-Testamentiese navorsing in. In hierdie artikel word die bydrae van teoloë wat in Afrika werk, ondersoek en ge-evalueer. In sekere areas het die teoloë uit Afrika besonder goed gevaar, maar ander areas behoort meer aandag te geniet.











