SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    In die Skriflig

    versão On-line ISSN 2305-0853versão impressa ISSN 1018-6441

    Resumo

    SANTRAC, Aleksandar S.. Wittgenstein en die rol van die filosofie in die Christelike geloof. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-5. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/IDS.V49I1.1826.

    Hierdie artikel handel oor Ludwig Wittgenstein se filosofie en hoe dit behoorlik toegepas kan word in die Christelike teologie. Dit bied nuttige gereedskap vir metodologie in Christelike denke. Volgens Wittgenstein, handel filosofie hoofsaaklik oor die kritiese ondersoek, verduideliking en evaluering van die taal wat ons gebruik. Wittgenstein se idees - insluitend die konsep van misterie buite taalkundige vorms, die idee van taalspel en die moontlike evolusie, die onmoontlikheid van die uiteindelike waarheid en die konkrete toepassing van taal - het die potensiaal om 'n baie belangrike metodologiese rol te speel in elke vorm teologiese leerstellige uitdrukking.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )