SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    In die Skriflig

    versão On-line ISSN 2305-0853versão impressa ISSN 1018-6441

    Resumo

    WHITE, Peter  e  NIEMANDT, Cornelius J.P.. Die missionale werk van die Heilige Gees vanuit die teologie en praktyk van Ghanese Pinksterkerke. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-7. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/IDS.v49i1.1987.

    Hierdie artikel bespreek die missionale werk van die Heilige Gees vanuit die teologiese perspektief en praksis van die Pinksterkerke in Ghana. Die artikelvertrekpunt is 'n trinitariese benadering tot sending, en van daaruit word die rol en plek van die Heilige Gees in die sending van God bespreek. Die artikel gee ook aandag aan die siening omtrent die doop en die vervulling met die Heilige Gees onder Pinksterkerke in Ghana, asook aan kerklike praktyke wat uit hierdie teologiese standpunt spruit. Die artikel argumenteer dat die kerk net aan haar missionale roeping getrou kan wees op grond van die Heilige Gees se rol om sondaars van sonde en verlossing te oortuig, en die Gees se bemagtiging van gelowiges om die evangelie te verkondig deur die verskeidenheid gawes wat die Gees gee.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )