Serviços Personalizados
Journal
Artigo
Indicadores
Links relacionados
Citado por Google
Similares em Google
Compartilhar
In die Skriflig
versão On-line ISSN 2305-0853versão impressa ISSN 1018-6441
Resumo
DE VRIES, Jurjen P.. Moral considerations concerning income inequality. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-9. ISSN 2305-0853. https://doi.org/10.4102/IDS.V49I1.1846.
In die hedendaagse samelewing kan aansienlike inkomsteverskille nie eties verantwoord word nie. In sowel die Ou as Nuwe Testament leer die Bybel ons dat verskille in inkomste aan die norm van regverdigheid en billikheid moet voldoen. Inkomsteverskille moet in 'n sinvolle verhouding tot die verskil in prestasie en verantwoordelikheid staan. Werkgewers en vakbonde moet in hierdie opsig die nodige grense in stand hou. Die owerheid kan maatreëls instel teen die wanpraktyke van magsmonopolieë, maar nie teen inkomste-ongelykhede as sulks nie. Wanneer hebsug die botoon in 'n samelewing voer, is dit die taak van Christene om 'n eie lewenstyl te handhaaf.











