SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    In die Skriflig

    versão On-line ISSN 2305-0853versão impressa ISSN 1018-6441

    Resumo

    VAN AARDE, Andries G.. Kleingeloof: 'n pragmaties-linguistiese perspektief op Jesus se dissiples. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-5. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/ids.v49i1.1898.

    Die artikel voer aan dat vrees sentraal in die eksistensiële belewenis van Jesus se dissipels staan wanneer hulle godsdienstige ervaring in die Evangelie van Matteus as kleingeloof gekarakteriseer word. 'n Pragmaties-linguistiese leesstrategie word op die betrokke gedeelte, Matteus 13:53-17:27, toegepas waar die implikasies van vrees in die dissipels se ervaring die duidelikste waargeneem kan word. Hulle eksistensiële belewenis word as kleingelowig beskryf en dit word duidelik gekommunikeer dat die integriteit van hulle opdrag om disssipels van ander mense te maak, nie deur die hoorders aanvaar sal word alvorens hulle hulle vrees oorwin het nie.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )