SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    In die Skriflig

    versão On-line ISSN 2305-0853versão impressa ISSN 1018-6441

    Resumo

    GORDY, John. Nestorian 'merchant missionaries' - A model for Christian Chinese migrants. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-7. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/ids.v49i1.1882.

    Sowel die Ou as die Nuwe Testament lê 'n fondament vir die rol van nomades (rondtrekkendes) in God se missie (missio Dei). Met die Globale Suide se ongeëwenaarde toename in prominensie ten opsigte van die onderneming van wêreldsending, is China gereed om 'n hoofrol in die verwesenliking van die Groot Sendingopdrag te vertolk. Chinese Christen nomades is alreeds in 140 lande van die wêreld besig, waarvan baie tussen die onbereikte, onbesette mensegroepe is. Die Nestoriane, of 'kooplui-sendelinge', was van die eerste sendelinge wat die evangelie na China geneem het. Hulle voorbeeld kan as 'n sendingmodel dien om Chinese Christen nomades te help, veral die Wenzhou-sakemanne, om hulle apostoliese rol in wêreldsending te vervul.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )