Serviços Personalizados
Journal
Artigo
Indicadores
Links relacionados
Citado por Google
Similares em Google
Compartilhar
In die Skriflig
versão On-line ISSN 2305-0853versão impressa ISSN 1018-6441
Resumo
SCHOLTZ, Jacob J.. Matteus 13 en die feeste van die HERE. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-8. ISSN 2305-0853. https://doi.org/10.4102/ids.v49i1.1900.
Na 'n samevatting van die resultate van 'n interpretasie van Matteus 13 as 'n profetiese diskoers wat 'nuwe en ou' profesieë bevat wat letterlik vervul is of nog vervul gaan word, word die verband tussen die gelykenisse van Matteus 13 en die profetiese en tipologiese vervulling van die feeste van die Here aangetoon.











