SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1The eschatology of 1 Peter: Hope and vindication for visiting and resident strangers índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    In die Skriflig

    versão On-line ISSN 2305-0853versão impressa ISSN 1018-6441

    Resumo

    POTGIETER, Raymond. Brood: Van graan tot lewe. Bevestiging van die gebruik van die metafoor. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-7. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/ids.v49i1.1836.

    Metafore versterk kommunikasie tussen mense. Nadere ondersoek openbaar die waarde van metafore vir teologiese gesprek, en in besonder as 'n spreekbuis vir betekenis. Betekenis sluit taalkundige sowel as kognitiewe aspekte in. Brood is 'n algemene begrip wat in metafore gebruik word. Wanneer die begrip brood metafories in bybelse konteks gebruik word, oortref dit gewoonlik die gewone gebruiksbegrensing daarvan. Brood as metafoor kan ook gesien word as die oorgangsmedium van graan tot geestelike lewe omdat metafore in die Bybel binne die konteks van 'n spesiale openbaring van God verstaan moet word - die storie van die Bybel.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )