SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1Pastoral elements in HebrewsPrinciples for poverty alleviation among the youth in Northern Uganda índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    In die Skriflig

    versão On-line ISSN 2305-0853versão impressa ISSN 1018-6441

    Resumo

    NEL, Marius. Wat is 'die teken van die Seun van die mens' in die hemel (Matt 24:30)?. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.1, pp.1-9. ISSN 2305-0853.  https://doi.org/10.4102/ids.v49i1.1876.

    Waarop dui die 'teken van die Seun van die mens in die hemel' in Mattheus 24:30? Breedweg is daar twee maniere om die frase te interpreteer. In die eerste plek is die koms van die Seun van die mens in die wolke die 'teken van die Seun van die mens'; die frase verduidelik die teken soos weerlig as 'n teken soos dit in Mattheus 24:27 gebruik word. Tweedens kan die teken geïnterpreteer word ten opsigte van die verskillende voorwerpe wat die koms van die Seun van die mens voorafgaan. Wat is die betekenis van die term, 'die teken van die Seun van die mens?' In die bespreking word die frase teenoor sy konteks in die Evangelie geplaas, naamlik Jesus se apokaliptiese diskoers met sy oordeel oor die gevestigde godsdienstige instelling van die Jode soos deur die tempel in Jerusalem verteenwoordig is. Hierna word die eksegese van die teks bespreek. Die doel is om die moontlike denotasies van 'die teken in die hemel van die Seun van die mens' te beskryf.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )