SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 número2Points of departure for the state in the Institutes of Calvin compared with points of departure of the South African Bill of Rights (1996)The Confession of Belhar and ecumenism against the backdrop of the Three Forms of Unity índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    In die Skriflig

    versão On-line ISSN 2305-0853versão impressa ISSN 1018-6441

    Resumo

    VORSTER, J.M. (Koos). 'n Etiek van liefde: Die etiese perspektiewe van die Heidelbergse Kategismus. In Skriflig (Online) [online]. 2013, vol.47, n.2, pp.1-9. ISSN 2305-0853.

    Hierdie artikel behandel die etiese perspektiewe van die Heidelbergse Kategismus - een van die prominente belydenisskrifte in die gereformeerde tradisie. Die etiese relevansie is ingebed in die konfessie se verklaring van die tien gebooie. Die artikel verduidelik dat die etiek van die Heidelbergse Kategismus ten diepste 'n karakteretiek is en dat dit gelowiges oproep tot 'n etiek van liefde. Hierdie liefde sluit in liefde vir die verbondsgemeenskap, die bediening van die Woord, die heiligheid van God en die waardigheid van mense, die gemeenskap van die gelowiges, gesag, die lewe, die huwelik, privaatbesit en arbeid asook waarheid en geregtigheid. As gevolg van die sinekdogeekarakter van die wet is hierdie etiek van liefde vandag baie relevant.

            · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )