SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.46 número2Luther's moral synthesis: Occamism, Christian mysticism and the idea of beingAn ecclesiological model for the ministry of reconciliation in a socio-political context índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    In die Skriflig

    versão On-line ISSN 2305-0853versão impressa ISSN 1018-6441

    In Skriflig (Online) vol.46 no.2 Pretoria Nov. 2012

     

    ORIGINAL RESEARCH

     

    'n Empiriese ondersoek na die sosiale en mediese omstandighede van gelowiges met MIV/VIGS ten einde riglyne vir hoop-getuienis te bepaal

     

    An empirical investigation into the social and medical conditions of religious people living with HIV or AIDS in order to determine guidelines for hope

     

     

    Erina du Plooy Bain; Ben J. de Klerk

    Practical Theology, Potchefstroom Campus, North-West University Potchefstroom, South Africa

    Correspondence

     

     


    OPSOMMING

    Hierdie eerste artikel in 'n reeks waar die sentrale en skerpsinnig-wyse sleutelposisie van eskatologiese hoop en getuienis daarvan in die lewe van die gelowiges met MIV/VIGS beklemtoon word, fokus op die mediese en sosiale omstandighede van die persoon met Vigs in 'n terminale fase. Empiriese navorsing is onderneem aan die hand van 'n kwalitatiewe studie by die gesondheidsentrum van 'n voorstedelike motorvervaardigingsaanleg. Die navorsingsontwerp en -metodologie word bespreek en geverifieer. Twee groepsonderhoude met multi-veranderlikes per deelnemer (gelowiges met MIV/VIGS en 'n kontrolegroep van mediese personeel/gesondheidwerkers) wat onderneem is, het vasgestel dat die persone met MIV/VIGS in 'n uiters negatiewe situasie leef, wat onder meer bestuurbaar gemaak word deur die sogenaamde signature strengths van die Positiewe Psigologie. Pastorale behoeftes sluit gebed, vertroosting en koinonia/samesyn (fellowship) in. Opvolartikels sal fokus op die bydrae van die metateorieë van die mediese en kommunikasiewetenskap en die Positiewe Psigologie as komplementerende ervaringsveld. Op 'n veel hoër vlak is spirituele gesondheid en heling as vrug van die Heilige Gees van kardinale belang vir die ewige lewe: versterkende geestelike krag vanuit hulle eskatologiese hoop vir die ewige lewe saam met God, waar geen swaarkry is nie. Praktiese riglyne tot kerugmatiese, liturgiese, koinoniale en diakoniale getuienis oor hoop sal in hierdie opvolgartikels voorgestel word.


    ABSTRACT

    This first article in a series where the central and perspicacious position of eschatological hope and witnessing thereof in the life of a believer with HIV or AIDS is emphasised, focuses on the medical and social circumstances of people with HIV or AIDS. Empirical research via a qualitative study at the health centre of an urban vehicle manufacturing plant was conducted in this study. The research methodology and design are discussed and verified. Two group interviews with multivariables per participant (believers with HIV or AIDS and a control group of health workers) established that people living with HIV or AIDS are spiritually enormously strengthened by their eschatological hope of eternal life with God without this earthly suffering. Pastoral needs include prayer, comfort and koinonia and/or fellowship. They revealed an extremely grave situation, which can, however, be made manageable with inter alia positive signature strengths. Follow-up articles will focus on the contribution of meta-theories of complementary and entwined sciences. Practical guidelines in terms of witnessing hope by means of kerygmatical, liturgical, koinonial and diaconial communication and acts will be suggested in these articles.


     

     

    “Full text available only in PDF format”

     

     

    Literatuurverwysings

    De Klerk, B.J. & Letsosa, R.S., 2007, 'Liturgical involvement in HIV/AIDS as a pandemic in Sub-Sahara Africa', ongepubliseerde artikel, Departement Praktiese Teologie, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom.         [ Links ]

    De Wet, F.W., 2006, 'Die kommunikatiewe struktuur in eietydse gereformeerde prediking - van liniêre gang na sirkulêre gang?', In die Skriflig 40(4), 617-648.         [ Links ]

    Heitink, G., 1999, Practical theology: History, theory, action domains: Manual for Practical Theology, Eerdmans, Grand Rapids, MI.         [ Links ]

    Heyns, L.M., & Pieterse, H.J.C., 1990, Eerste treë in die praktiese teologie, Gnosis Boeke en Uitgewers, Pretoria. PMCid:332201        [ Links ]

    Janse van Rensburg, J., 2007, Seminar on research methodology, North-West University, Potchefstroom.         [ Links ]

    Steyn, R.S. & Lotter, G.A., 2006, 'Voorhuwelikse verhoudings: 'n Verkennende kwalitatiewe empiriese ondersoek', Praktiese Teologie in Suid-Afrika 21(1), 104-120.         [ Links ]

     

     

    Correspondence:
    Erina du Plooy Bain
    PO Box 20967
    Noordbrug 2522
    South Africa
    Email: erina.bain@gmail.com

    Received: 26 Jan. 2011
    Accepted: 04 Oct 2011
    Published: 10 Dec. 2012