SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.46 número1The binding to confessions in a postmodern eraFlows of worship in the network society: Liminality as heuristic concept in Practical Theology beyond action theory índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    In die Skriflig

    versão On-line ISSN 2305-0853versão impressa ISSN 1018-6441

    Resumo

    DE VILLIERS, D. Etienne. Sluit die profetiese en hervormingsbenaderings in die Christelike etiek mekaar uit? 'n Verantwoordelikheidsetiese poging tot versoening. In Skriflig (Online) [online]. 2012, vol.46, n.1, pp.1-8. ISSN 2305-0853.

    In die artikel is standpunt ingeneem teen die beskouing wat onder andere in die Kairos Dokument uitdrukking vind, dat die profetiese en hervormingsbenaderings in die Christelike Etiek mekaar uitsluit. 'n Saak is beredeneer teen hierdie beskouing met 'n beroep op Reinhard Kratz se boek oor die nuutste bevindings oor Ou Testamentiese profesie, James Gustafson se onderskeiding van vier modi van morele diskoers en Walter Brueggemann se beskouing dat profetiese tekste verbeeldingryk aan ons die moontlikheid van 'n alternatiewe wêreld voorhou. Die gevolgtrekking was dat die profetiese en hervormingsbenaderings mekaar eerder aanvul, oorvleuel en bevrug. In die laaste gedeelte van die artikel was geredeneer dat beide hierdie benaderings geakkommodeer en geïntegreer kan word in 'n Christelike etiek van verantwoordelikheid.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )