SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.44 número3-4The role of the Bible in reformational philosophy: Historical and systematic notesTranslating Romans: Some persistent headaches índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    In die Skriflig

    versão On-line ISSN 2305-0853versão impressa ISSN 1018-6441

    Resumo

    VENTER, R.. Beoefening van triniteitsteologie: Primêre verwysings na God en verbeelding. In Skriflig (Online) [online]. 2010, vol.44, n.3-4, pp.565-580. ISSN 2305-0853.

    Hierdie artikel ondersoek metodologieë van die triniteitsteologie en stel een moontlike weg voor vir die beoefening daarvan. Die basiese argument beklemtoon hoe die verwysings na God verskillende funksies kan hê gedurende teologiese diskoerse. Drie van hierdie verwysings word bespreek, naamlik God as die Handelende, God as Model, en God as Heuristiese Beginsel. Hierdie verwysings word verduidelik aan die hand van voor-beelde uit die Skrif en in kontemporêre triniteitsvoorstelle. 'n Beeld van gesofistikeerde strategieë wat deur teoloë gebruik word, kristalliseer. Deur van hierdie funksies wat na God verwys, te identifiseer, lig die artikel nie net die verbeeldingsmatige en konstruktiewe aard van teologiese refleksie uit nie, maar dra terselfdertyd ook by tot die vraag na die moontlikhede van triniteitsteologie en die ontwikkeling daarvan.

    Palavras-chave : God; verwysings na; Heuristiek; imitatio Dei; triniteitsteologie verbeelding.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )