SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.44 número3-4The role of the Bible in reformational philosophy: Historical and systematic notes índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    In die Skriflig

    versão On-line ISSN 2305-0853versão impressa ISSN 1018-6441

    Resumo

    DE WET, F.W.  e  PIETERSE, H.J.C.. Die noodsaak van die verrekening van metateoretiese vertrekpunte in prakties-teologiese wetenskapsbeoefening. In Skriflig (Online) [online]. 2010, vol.44, n.3-4, pp.525-544. ISSN 2305-0853.

    Hierdie artikel is die eerste resultaat van die navorsingsprojek "Metateoretiese vertrekpunte in Praktiese Teologie". Die probleem wat ondersoek word, het te make met 'n gebrek aan deursigtigheid met betrekking tot die uitspel van metateoretiese vertrekpunte teen die agtergrond van die pluraliteit in die benaderings tot die navorsing in die vak. Soms verklaar navorsers nie huile teologiese en ander vertrekpunte nie. In hierdie projek word die metateoretiese teologiese en ander vertrekpunte van 'n groep reformatoriese navorsers eksplisiet gemaak en die invalshoeke in die ondersoek van die praksis aangetoon. Die noodsaak om metateoretiese vertrekpunte uit te spel ten opsigte van werklikheidsbeskouing, die hermeneutiese proses wanneer handelings in die praksis verstaan, verklaar en verander word en die beskouing van die aard en taak van weten-skapsbeoefening, word vanuit 'n reformatoriese perspektief behandel.

    Palavras-chave : hermeneutiese teorie; metateoretiese vertrekpunte in Praktiese Teologie; reformatoriese teologie; aard van die werklikheid; wetenskaplike benadering.

            · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )