SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.43 número4 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    In die Skriflig

    versão On-line ISSN 2305-0853versão impressa ISSN 1018-6441

    Resumo

    HELBERG, J.L.. Die bron van lewensvreugde volgens Psalm 1 en wat dit vir gereformeerde prediking inhou. In Skriflig (Online) [online]. 2009, vol.43, n.4, pp.841-860. ISSN 2305-0853.

    Die artikel wil vasstel wat die sterk klem op lewensvreugde en die allesbeheersende betekenis van die Tora, die op-skrifgestelde Woord van God, in Psalm 1 behels en wat dit vandag vir die Woordverkondiging in die erediens inhou. Daarvoor word ook die verhouding van Psalm 1 tot die res van die psalms, tot die Ou Testament as geheel en tot die Nuwe Testament ondersoek. Die bevinding is dat die Nuwe-Testamentiese vervulling Woordgedrewe, Christusgedrewe en Heilige Geesgedrewe prediking, dit is koninkryks- en verbondsprediking, impliseer. Die erediens is God se ontmoeting met sy verbondsvolk. Die prediker vervul geheel en al 'n dienende rol en moet hom bepaal en beperk tot Skrifverklaring en toepassing.

            · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )