SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.43 número4 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    In die Skriflig

    versão On-line ISSN 2305-0853versão impressa ISSN 1018-6441

    Resumo

    NELL, I.A.. In die gastehuis van die prediking: Preekvernuwing vanuit Bybelse en gereformeerde wortels. In Skriflig (Online) [online]. 2009, vol.43, n.4, pp.817-840. ISSN 2305-0853.

    Die beeld van die spieël en die venster bied 'n handige vertrekpunt wanneer oor vernuwing in die erediens en prediking nagedink word. In hierdie artikel is die aandag spesifiek op vernuwing van die prediking. Die vraag is of preke nie maar dikwels bloot 'n spieël is waarin ons 'n refleksie vind van dit wat daagliks rondom ons in die samelewing aan die gang is nie. Daarmee saam is die vraag of die prediking nie eerder 'n venster moet wees waardeur nuwe vergesigte oor God en sy wêreld oopgesluit behoort te word nie - vergesigte wat kan help om kreatief en verbeeldingryk te leef in 'n tyd wat besondere uitdagings aan die kerk en aan gelowiges stel. In hierdie artikel word die metafoor van gasvryheid ondersoek as een moontlik-heid in die soeke na vernuwing van die prediking.

            · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )