SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.43 número2 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    In die Skriflig

    versão On-line ISSN 2305-0853versão impressa ISSN 1018-6441

    Resumo

    COLETTO, R.. Strategieë tot 'n reformasie van die teologie-gebaseerde benadering tot Christelike wetenskap. In Skriflig (Online) [online]. 2009, vol.43, n.2, pp.291-314. ISSN 2305-0853.

    Hierdie artikel poog om 'n alternatief op die teologie-gebaseerde benadering tot Christelike wetenskap, wat ek krities aangebied het in 'n vorige bydrae, voor te stel. 'n Grenslyn tussen wetenskap en nie-wetenskap word getrek, waarna die aandag gevestig word op 'n paar ander onderskeidings wat algemeen uitgelaat of nagelaat word in die teologie-gebaseerde benadering. Verder word n alternatiewe perspektief van teologie geskets en die rol van die Bybel in Christelike wetenskap word bespreek. Ten slotte word 'n paar karakteristieke van die voorgestelde benadering tot Christelike wetenskap verhelder en 'n paar voordele van hierdie model word uitgelig.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )