SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.77 número1Religion in education: Is there yet another solution?A Christian mission of glocal culture within riven societies in God's world índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Koers

    versão On-line ISSN 2304-8557versão impressa ISSN 0023-270X

    Resumo

    LOUBSER, Bertie. Opgekoppel en ingeprop - 'n Werklikheidsvisie: Die jeug en nuwe media. Koers (Online) [online]. 2012, vol.77, n.1, pp.1-6. ISSN 2304-8557.

    Gegewe die entoesiasme waarmee die jeug van vandag (2011) nuwe media-tegnologie aanvaar en gebruik, kan daar tereg gevra word of hulle enersyds bewus is van, en andersyds of dit hul werklik skeel in hoe 'n mate hierdie inligtingsoordosis hulle lewens raak. Vrae rakende interskakeling, gemeenskaps- en groepsdruk interaksie, identiteit (en identiteitsverlies), en wat die outeur as 'ruimte-tyd verwydering beskryf, word in hierdie artikel toegelig. Die wyse waarop mense (studente of die jeug) nuwe kennis verwerf en inneem (epistemologies gesproke), inligting verwerk en verstaan (kognitief gesproke) en persoonlike waardes en betekenis verwek of formuleer (metafisies gesproke), word deurentyd verander en toegelig, synde verbruikers van nuwe tegnologie. In die jeug se soeke na 'n werklikheidsvisie wat vir hulle gemeenskap en eweknieë aanvaarbaar is, word hulle verplig om sin te maak van die objektief waarneembare, sowel as die subjektief ervaarde gewaarwording van 'n netwerk-wêreld, 'gedompel' in nuwe media.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )