SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.76 número3Institutional identity: A possible solution to the religion in/and education quandary índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Koers

    versão On-line ISSN 2304-8557versão impressa ISSN 0023-270X

    Resumo

    HALE, F.. Die rehabilitasie van die verraaier in Taylor Caldwell se verhaal I, Judas. Koers (Online) [online]. 2011, vol.76, n.3, pp.459-478. ISSN 2304-8557.

    Gedurende die vorige eeu het skrywers in verskillende genres gepoog om Judas Iskariot se naam in ere te herstel, of om te verduidelik waarom hy Jesus Christus verraai het. Een van die mees ambisieuse pogings in hierdie verband was die bekende Brits-Amerikaanse skrywer Taylor Caldwell se boek Ί, Judas' (1977). Die strategie vir Caldwell se gedeeltelike verontskul-diging van Judas, word teen die agtergrond van verskeie vroeëre beskrywings van Judas geanaliseer. Daar word tot die gevolgtrekking gekom dat Caldwell se uitermate vrugbare literêre verbeelding, tesame met die indringing van na-bybelse tradisies in hierdie oënskynlik eerste-persoon verhaal van die beskuldigde dissipel, die geloofwaardigheid van haar alter-natiewe persepsie van Judas ondermyn.

    Palavras-chave : Bybelroman; Judas Iskariot; Caldwell; Taylor; verraad teenoor Jesus.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )