SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.73 número3 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Koers

    versão On-line ISSN 2304-8557versão impressa ISSN 0023-270X

    Resumo

    COLETTO, R.. Wanneer "paradigmas" verskil: wetenskaplike kommunikasie tussen skeptisisme en hoop in hedendaagse wetenskapsfilosofie. Koers (Online) [online]. 2008, vol.73, n.3, pp.445-467. ISSN 2304-8557.

    Die eerste helfte van hierdie artikel skets die prentjie van hedendaagse humanistiese wetenskapsfilosofie wat toenemend verstrengel raak in 'n verlies aan selfvertroue oor die moontlikheid van substansiële kommunikasie tussen wetenskaplikes wat tot verskillende paradigmas of vooronderstellings behoort. Die tweede helfte bestaan uit die reaksies van 'n denkskool in die Christelike filosofie oor hierdie troostelose moontlikheid van 'n kommunikasiekrisis. Die bronne wat die reformatoriese filosofie aanwend, so word geredeneer, stel waardevolle instrumente beskikbaar om 'n hoopvoller houding tot die wetenskaplike dialoog te skep. 'n Finale afdeling brei uit oor die moontlike oorsake van die probleme wat hedendaagse wetenskaps-filosofie in hierdie denkarea ondervind.

    Palavras-chave : antitese, reformatoriese siening van; konsepte en stellings, teorie-afhanklikheid van; onvergelykbaarheid; raamwerk-afhanklikheid van teorieë; wetenskaplike kommunikasie.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )