SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.50 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    De Jure Law Journal

    versão On-line ISSN 2225-7160versão impressa ISSN 1466-3597

    Resumo

    KLAASEN, Abraham. Grondwetlike interpretasie in sogenaamde 'moeilike sake': 'n Herbesoek aan S v Makwanyane. De Jure (Pretoria) [online]. 2017, vol.50, n.1, pp.1-17. ISSN 2225-7160.  https://doi.org/10.17159/2225-7160/2017/v50n1a1.

    Grondwetlike interpretasie in sogenaamde 'moeilike sake' verg, in sekere gevalle, dat regters van subjektiewe maatstawe moet gebruik maak om definisie te verskaf aan grondwetlike regte en waardes. Dit beteken dat regters van nie-tradisionele bronne gebruik moet maak wanneer grondwetlike interpretasie plaasvind. Dit laat die moontlikheid dat die bevinding van die hof beïnvloed kan word, of selfs baseer mag wees, op die persoonlike geloof-, politieke- of waardesisteem van die regter. In S v Makwanyane, 'n voorbeeld van 'n moeilike saak, het die hof bevind dat subjektiewe interpretasie onontbeerlik deel is van grondwetlike interpretasie. Subjektiewe interpretasie is egter moeilik inaggenome die plig wat op howe rus om 'n beredeneerde rede vir hul beslissings te verskaf. Hierdie artikel stel voor dat regters die effek van eie persoonlike vooroordele moet ondersoek en indien dit moontlik 'n rol mag speel in die beslissing van die hof dit te erken. So erkenning word dan geartikuleer in die beslissing van die hof wat 'n mate van objektiwiteit daaraan verskaf en dit blootstel vir kommentaar en moontlike kritiek.

            · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )