SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    De Jure Law Journal

    versão On-line ISSN 2225-7160versão impressa ISSN 1466-3597

    Resumo

    MARUMOAGAE, Motseotsile Clement. Het gesamentlike wet 'n plek in die Suid-Afrikaanse egskeidingsreg?. De Jure (Pretoria) [online]. 2016, vol.49, n.1, pp.41-57. ISSN 2225-7160.  https://doi.org/10.17159/2225-7160/2016/v49n1a3.

    Hierdie artikel bestudeer samewerkende beslegting as 'n alternatiewe geskils beslegtingsmetode in egskeidingsaangeleenthede. Dit bespreek verder die ontwikkeling, sowel as die kenmerke van kollektiewe reg. Verder sal melding gemaak word van hoe samewerkende bedinging van ander beslegtingsmetodes verksil. Hierdie artikel evalueer beide die voor-en nadele van samewerkende beslegting in egskeidingsake en hoe dit in die Verenigde State van Amerika ontwikkel het. In hierdie artikel word 'n saak gemaak vir die wyer aanwending van hierdie metode in egskeidingsake in Suid-Afrika deur family prokureurs.

            · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )