SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.48 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    De Jure Law Journal

    versão On-line ISSN 2225-7160versão impressa ISSN 1466-3597

    Resumo

    MUJUZI, Jamil Ddamulira. Getuienis deur middel van Geslotekringtelevisie of soortgelyke media in Suid Afrika - het artikel 158 van die Strafproseswet ekstra-territoriale toepassing?. De Jure (Pretoria) [online]. 2015, vol.48, n.1, pp.1-16. ISSN 2225-7160.  https://doi.org/10.17159/2225-7160/2015/V48N1A1.

    Artikel 158(2) van die Strafproseswet 51 van 1977 bepaal onder andere dat 'n Hof op eie inisiatief of op aansoek van die aanklaer, die beskuldigde of 'n getuie kan gelas dat die beskuldigde of getuie, indien die beskuldigde of getuie daartoe instem, deur middel van geslotekringtelevisie of soortgelyke elektroniese media getuig. Regspraak, insluitend appèlhof gesag, toon aan dat artikel 158 ook aangewend is in die verlede vir getuies wat buite Suid Afrika gesetel is ten einde getuienis af te lê deur middel van geslotekringtelevisie tydens 'n verhoor in Suid Afrika. In hierdie bydrae word daar aangetoon dat hierdie praktyk foutief is met spesifieke verysing na geskiedenis ten aansien van die opstel van artikel 158.

            · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )