SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.47 número2 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    De Jure Law Journal

    versão On-line ISSN 2225-7160versão impressa ISSN 1466-3597

    Resumo

    DE BEER, Stephan. Wie se Kennis(se) Vorm ons Stad? Op Soek na 'n Gemeenskapsgedrewe Stedelike Praxis. De Jure (Pretoria) [online]. 2014, vol.47, n.2, pp.218-230. ISSN 2225-7160.

    In die artikel word verskillende plekke van kontestasie en hoop in die middestad van Pretoria/Tshwane geidentifiseer, en die moontlike unieke kennis(se) wat vanuit hierdie kontekste gegenereer word, word oorweeg. Ek neem 'n spesifiekeposisie in en argumenteer dat sodanige plaaslike kennis(se) meestal uitgesluit word van prosesse wat die stad nuut wil visioneer, ten koste van onsself. In plaas van die uitsluiting van plaaslike gemeenskappe met hulle unieke visies, ervaringe en kundigheid, suggereer ek die doelbewuste bevordering van 'n gemeenskaps gedrewe stedelike praxis. Laastens bied ek die konsep van 'n Urban Studio as 'n moontlike trans-dissiplinere ruimte, in noue samewerking met plaaslike gemeenskappe, vir die generering van transformerende kennis, wat die moontlikheid van meer inklusiewe, regverdige en volhoubare stedelike woonbuurte kan verhoog.

            · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )