SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.46 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    De Jure Law Journal

    versão On-line ISSN 2225-7160versão impressa ISSN 1466-3597

    Resumo

    MAWDSLEY, Ralph D  e  BECKMANN, Johan. Taal- en Kultuurbeperkings in K-12 Nie-openbare Skole in die Verenigde State: 'n Verkenning van die Reikwydte van Federale Nie-diskriminasie Wetgewing en Implikasies vir Suid-Afrika. De Jure (Pretoria) [online]. 2013, vol.46, n.1, pp.310-344. ISSN 2225-7160.

    In hierdie artikel ondersoek en vergelyk ons aspekte van die beperking sowel as die beskerming van taal- en kultuurregte in skoolverband (onafhanklike skole in die Verenigde State en openbare skole in Suid-Afrika). Ons doen dit deur grondwetlike en ander bepalings te bespreek en geselekteerde regspraak in die twee lande onder die vergrootglas te plaas. Ons ondersoek ook die samehang of gebrek aan samehang tussen die konsepte taal en kultuur in wetgewing en in regspraak. Ten slotte dui ons enkele besluitnemings- en bestuursimplikasies vir rolspelers in die onderwys aan en oorweeg ons ook die rol wat wetgewing en regspraak sou kon speel in die voortbestaan of ondergang van minderheidstale en -kulture.

            · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )