SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.45 número3 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    De Jure Law Journal

    versão On-line ISSN 2225-7160versão impressa ISSN 1466-3597

    Resumo

    BARNARD, J. Die invloed van die Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008 op die waarborg teen verborge gerbreke, voetstootsklousules en aanspreeklikheid vir skade. De Jure (Pretoria) [online]. 2012, vol.45, n.3, pp.455-484. ISSN 2225-7160.

    Die bespreking fokus op die invloed van die Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008 op die gemeenregtelike waarborg teen verborge gebreke en die gemeenregtelike remedies tot die koper se beskikking waar die waarborg nie nagekom word nie. Die verbruiker se regte op veilige, goeie gehalte goedere ingevolge artikel 55 sowel as die versweë waarborg van gehalte ingevolge artikel 56 word krities bespreek. Die voortbestaan van voetstootsklousules ingevolge die Wet word bespreek asook die posisie waar eiendomsagente betrokke is by die verkoop van onroerende eiendom en die posisie ten opsigte van tweedehandse goedere. Ten laaste word die aanspreeklikheid vir skade deur goedere veroorsaak soos beoog in artikel 61 van die Wet bespreek.

            · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )