SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.34 número2The value of a telemetry monitoring system in sustaining the operational performance of industrial information systemsPrevision and optimisation of repairable spare parts: a case study in the petroleum industry índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    KANYINDA, K.; LAZARUS, I.J.  e  OLANREWAJU, O.A.. Improving energy usage in commercial buildings using Six Sigma DMAIC. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2023, vol.34, n.2, pp.138-151. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/34-2-2392.

    Hierdie artikel beskryf die energiebesparingsmaatreëls in kommersiële geboue vanuit verskillende perspektiewe op energiebesparing in stede. In onlangse jare het die verbetering van energiebesparing in kommersiële geboue 'n kwessie van groot belang geword vir die finansiële welstand van organisasies. Die studie gebruik die definieer-meet-ontleed-verbeter-beheer (DMAIC) Six Sigma-benadering om die faktore te identifiseer wat bydra tot toenames in elektrisiteitsverbruik. Met die toenemende tekort aan energie is twee jaar se energieverbruikdata van 'n kommersiële gebou in Suid-Afrika ingesamel en met behulp van statistiese instrumente ontleed. Die navorsingsbevindinge het aan die lig gebring dat die waterverwarmingstelsel die hoogste elektrisiteitsverbruik het (38,33 persent), gevolg deur die kombuis (24,20 persent) en die res van die gebou (37,47 persent). Nadat die DMAIC-proses toegepas is, het dit gewys dat die elektrisiteitsverbruik van die waterverwarmingstelsel tydens die verbeteringsfase met 6 persent verminder kan word.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )