SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.34 número2The major challenges facing organisations to create technology-enabled value in the Fourth Industrial Revolution: a dynamic capabilities perspective in South AfricaImpact of project participants' competition on project performance índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    STEENKAMP, R.J.. Technology transfer perspectives: the KU Leuven case study. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2023, vol.34, n.2, pp.49-60. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/34-2-2836.

    Die beroepsgerigte gevallestudie omvat die tegnologie-oordrag verskynsel vanuit 'n konseptuele en pragmatiese perspektief. In die soeke na die beste-praktykstandaard vir tegnologie-oordrag is die geval van die Belgiese universiteit KU Leuven se Navorsing en Ontwikkeling (LRD) department as maatstaf gebruik. Die tegnologie-oordragkantoor (TTO) is sentraal tot die Leuven navorsing en ontwikkeling departement (LRD) en is voortreflik met verwysing na die uitdagings van tegnologie-oordrag. Tesame met die industriële revolusie fokus die gevallestudie op 'n kontemporêre multi-dimensionele probleem. Die agtergrond sluit filosofiese perspektiewe in sowel as akademiese mag, tegnologie-oordragplatvorms, en tegnologie gereedheid. Die uitnemende eienskappe van KU Leuven Universiteit en persoonlike observasie van die LRD getuig van verskeie indrukwekkende artefakte. In essensie verduidelik die gevallestudie die primêre funksies van 'n multidissiplinêre TTO vir effektiewe tegnologie-oordrag na ekosisteme met platvorms soos die biblioteek, Universiteit hospitale and andere.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )