SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33 número2Simulation in saudi healthcare: an empirical study revealing the current status and future prospectsTowards management excellence: the case of South African professional bodies índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    INCEKARA, C.O.. Designing ergonomic post-Covid-19 school furniture. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2022, vol.33, n.2, pp.37-48. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/33-2-2515.

    Klaskamermeubels wat nie die antropometriese metings vir kinders in ag neem nie, het 'n negatiewe uitwerking op die muskuloskeletale stelsels van kinders. In die studie, wat die Covid-19 pandemiebeleid in ag geneem het, is studente se statiese antropometriese dimensies gemeet en beskrywende statistieke van kinders bereken; die gemiddelde, standaard afwykings, persentiele en statistiese toetse insluitend t-toets en eenrigting-ANOVA. 'n Nuwe ontwerp van ergonomies-georienteerde klaskamermeubels vir laerskoolleerlinge word voorgestel wat die gemete antropometriese dimensies van die studente se veiligheid, gesondheid, en welstand en vir die opstel van na-Covid-19 beleide in ag neem. Die resultate van die studie dui daarop dat die skoolbestuur die geslag en ouderdom van studente, en na-Covid-19 beleid/protokolle in ag moet neem wanneer klaskamermeubels verkryg word.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )