SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33 número1Unlocking opportunities in manufacturing operations management systems: a proposed frameworkInnovation for inclusive development: mapping and auditing the use of ICTs in the South African primary education system índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    OLABANJI, O.M  e  MPOFU, K.. Assessing the sustainability of manufacturing processes in the manufacture of transport equipment, based on fuzzy grey relational analysis. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2022, vol.33, n.1, pp.39-50. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/33-1-2453.

    Hierdie artikel bied 'n volhoubaarheidsevaluering van vervaardigings-prosesse vir vervoertoerusting aan, deur gebruik te maak van wasige grys relasionele analise. Die maatstawwe of sub-aanwysers vir volhoubaarheidsaanwysers en hul relatiewe toepassings in die vervaardigingsprosesse word gebruik om volhoubaarheidsmatrikse te skep, wat dan met 'n ideale reeks vergelyk word ten einde grade vir die prosesse te bepaal deur die grys relasionele model te gebruik. Grade in die vorm van waardes word bepaal vir die prestasie van die vervaardigingsprosesse van vier verskillende soorte vervoertoerusting. Die grade het vervaardigingsprosesse geïdentifiseer waar die prestasie van die volhoubaarheidsaanwysers verbeter kan word.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )