SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 número3Synthesis and evaluation of an Industry 4.0 control roomAn integrative review of the potential barriers to and drivers of adopting and implementing sustainable construction in South Africa índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    MEYER, J.A.M.  e  PRETORIUS, L.. A systems thinking conceptual model for value creation in the African cement market. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.3, pp.10-18. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/32-3-2608.

    Sement is die wêreld se belangrikste boumateriaal, en dit het Afrika, as 'n opkomende mark, afhanklik gemaak van die sementbedryf as 'n kritieke instrument om ekonomiese infrastruktuurgroei te bevorder. Vandag se uitdagende ekonomiese klimaat het sementprodusente ook toenemend afhanklik gemaak van spesialiste om hul bedrywighede op te gradeer, te moderniseer en in stand te hou. Die doel van hierdie navorsing is om te evalueer hoe ingenieursdiensorganisasies wat in Afrika werksaam is tans hul sake met hierdie sementprodusente bedryf. Die navorsing toon dat die literatuur oor stelselingenieurswese nie ten volle gebruik maak van waarde-ingenieurskonsepte nie. Die studie het hierdie gebrek aan samewerking identifiseer en 'n nuwe waarde-ingenieursisteemmodel voorgestel wat gebruik kan word om die gebruik van ingenieursdienste en -produkte in die Afrika-sementbedryf te bevorder en te versterk.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )