SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 número1Hybrid manufacturing framework to improve small to medium-sized manufacturers' flexibility to market turbulence in a multi-product environment: case study of a manual assembly line índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    RAJESH MENON, B et al. Cost value-stream mapping as a lean assessment tool in a surgical glove manufacturing company. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2021, vol.32, n.1, pp.157-170. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/32-1-2368.

    Hierdie artikel bied die ontwikkeling van koste-geïntegreerde waardestroom kartering (CVSM) aan as 'n lenige assesseringstegniek om vermorsing in die vervaardigingsproses te identifiseer. Met konvensionele waardestroom kartering word die tyd benodig vir verskeie prosesse gekarteer sonder om tred te hou van die akkumulasie van direkte en indirekte onkostes. In die voorgestelde CVSM word die koste van produksie ook in ag geneem saam met die tyd domein van konvensionele waardestroom kartering. Die tyd investering van die onkostes is ook in ag geneem. Toegevoegde waarde- en geen-toegevoegde waarde onkostes kan dus maklik verreken word in die tyddomein. Hierdie nuwe metode dra by tot die waarde toevoeging in monetêre terme en bereken dus akkurate, ware produksie onkostes. Omdat vermorsing gekwantifiseer word in die koste domein kan die prosesse waar lenige tegnieke benodig word identifiseer word. Die details om CVSM te vestig word aangebied saam met n gevallestudie in 'n handskoenvervaardigingsnywerheid.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )