SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 número4Performance optimisation on waiting time using queueing theory in an advanced manufacturing environment índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    VAN WYK, R.J.. Towards technological awareness and wisdom. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.4, pp.1-8. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-4-2274.

    Die doel van hierdie artikel is om tegnologiese versiendheid te verbeter. Om hierdie doel te bereik verg 'n bydrae tot tegnologiese bewustheid en wysheid. Dit, op sy beurt, steun op 'n begrip van die fundamentele aard van tegnologie. n Oorkoepelende oorsig is nodig. Drie elemente is ter sprake: (1) n algemeen aanvaarde definisie van tegnologie; (2) n sentrale organisatoriese raamwerk; en (3) n metodologie om die trefkrag van tegnologie op die nasionale vlak te meet. Die artikel spreek hierdie elemente aan. Dit ondersoek die status van elk en spel uit wat gedoen moet word.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )