SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 número2Demand forecasting for high-turnover spare parts in agricultural and construction machines: a case studyAn exploratory case study to validate a method for investigating the role of PMOs in knowledge transfer índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    PRINSLOO, J.; MATHEWS, M.J.  e  VOSLOO, J.C.. The value of a telemetry monitoring system in sustaining the operational performance of industrial information systems. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.2, pp.129-142. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-2-2200.

    Revolusionêre vooruitgang in die inligting- en kommunikasietegnologie-veld baan die weg vir outomatisering en data-uitruil in die swaar nywerheidsektor. Tans word oplossings van Industrie 4.0 makliker in fabrieke en in meer gevorderde ekonomieë aanvaar waar goeie infrastruktuur in plek is om hierdie oplossings te fasiliteer. In die konteks van hierdie swaar nywerhede speel wye draadlose telemetrie netwerke 'n belangrike rol om toeganklikheid te vergemaklik en vir intydse monitering en data-oordrag oor wye geografiese afstande voorsiening te maak. Hierdie manuskrip beklemtoon die waarde van 'n nuwe draadlose telemetrie monitering en diagnostiese stelsel om toe te laat dat 'n gedetailleerde probleemoplossingsmetodologie ontwikkel word wanneer kommunikasie-versteurings plaasvind. Die stelsel is geïmplementeer op 'n bestaande telemetrie stelsel wat gebruik word om die operasionele status van verskeie afgeleë inligtingstelsels te handhaaf. Die resultate het getoon dat die voorgestelde stelsel die robuustheid van bestaande 'Industrial Internet of Things'-infrastruktuur kan verbeter, en dit bevorder die aanvaarding van Industrie 4.0 konsepte in die swaar nywerheidsektor.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )