SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 número1Study on factors affecting the performance of construction projects in the Democratic Republic of the Congo índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    CHUCHEEP, T.; MAHATHANINWONG, N.  e  JANUDOM, S.. The cost benefit analysis of reduced wear bandsaws. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.1, pp.1-11. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/31-1-2154.

    Die doel van hierdie studie is om die koste en voordeel van verlengde, bruikbare bandsaagleeftyd te ontleed. Die verlenging in bruikbare leeftyd is behaal deur hul slytasieweerstandigheid te verbeter. Dit neem 15 minute om 'n geslyte bandsaaglem te ruil. 'n Lem word gewoonlik twee- tot vier keer per skof geruil teen 'n saagtempo van 90 tot 120 kubieke voet per dag. Verbeterde slytasieweerstandigheid is bewerkstellig deur vlamverharding. Hierdie verbeterde saaglemme verminder slypkoste en verliese as gevolg van produksiestilstand. Hierdie artikel ontleed verskeie rubberhout meulens in Thailand, elkeen met tussen nege en sestig meulens per aanleg en 300 werksdae per jaar. Die jaarlikse scenario-ontleding, geskoei op saaglem slyp- en vlamverhardingskoste, het 'n jaarlikse vaste koste. Die vlamverharding verhoog die kostes met THB 80,319.53 tot THB 1,021,737.99 per jaar. Hierdie studie toon dat die verminderde slytasie van die bandsaaglemme inderdaad ekonomies is, met voordele wat wissel tussen THB 643 577.34 tot THB 11 446 939.60 per jaar.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )