SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 número3 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    JANSE VAN RENSBURG, H.M.; GOUS, A.G.S.; VOSLOO, J.C.  e  VAN HEERDEN, M.. Improving Data Management for Environmental Reporting in the Gold Mining Industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.3, pp.163-173. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-3-2236.

    Omgewingsverslagdoening is 'n realistiese alternatief vir myne om operasionele veranderinge in kritiese omgewings te prioritiseer. Goudmyne lewer verslag aan verskeie platforms, dit is dus 'n geval van geïntegreerde verslagdoening. Al hierdie platforms skep die behoefte vir doeltreffende omgewingsdatabestuur. 'n Metodologie is ontwikkel waarbinne die omgewingvertoning data vir verskeie bedrywighede gesentraliseer is. 'n Gestandaardiseerde verslagdoeningsprosedure is ontwikkel vir elke data kategorie. Die vermindering van data oordrag foute het ook spesifieke aandag gekry. Die metodologie is gegrond op die beplan-doen-kontroleer-doen siklus en is by 'n goudmyn geïmplementeer. Na implementering is die oordrag fout koers verlaag van 20 persent na vier persent. Dié syfers is bepaal voor n eksterne oudit plaasgevind het.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )