SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 número3 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    ROUX, R.N.; VAN DER LINGEN, E.  e  BOTHA, A.P.. A Systematic Literature Review on the Titanium Metal Product Value Chain. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.3, pp.115-133. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-3-2233.

    Die artikel is 'n sistematiese literatuur studie (SLS) oor die titaan metaal produk waardeketting. Op 'n globale vlak is die titaan waardeketting baie gefragmenteer. Dit beteken dat opeenvolgende produksiefases selde in dieselfde land plaasvind, met die gevolg dat min navorsing op die totale waarde ketting gepubliseer word. Die doel van die SLS was om literatuur te versamel wat kan bydrae tot die identifisering en uitbreiding van die titaan metaal produk waardeketting. Die toegepaste proses vir die SLS was n kombinasie van n bou-blok soek-strategie gevolg deur n kriteria analise. Drie hoof seksies in die titaan industrie is identifiseer: die rou materiaal, prosesse en tegnologieë, en die mark. Die hoof seksies is toe verder opgedeel in agt geïdentifiseerde produksie fases en elke fase is apart bespreek. Die agt geïdentifiseerde fases se relevansie tot die Suid-Afrikaanse titaan industrie sal toegespits word om die toepaslikheid in 'n plaaslike industrie te bestudeer.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )