SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 número2Quantifying suppliers' product quality: An exploratory product audit methodReconfigurable product routing and control for mass customisation manufacturing índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    AMEEN, A.M.  e  LALK, J.. Wind energy development in sub-Saharan Africa: Application of the SATSA framework. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.2, pp.176-189. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-2-1962.

    Hierdie artikel identifiseer 'n behoefte aan 'n stelsel raamwerk met toepassing in wind energie stelsels in Afrika suid van die Sahara. Sodanige raamwerk moet volhoubaar binne konteks toegepas word. Hierdie studie fokus op sodanige toepassing in Namibië en Mosambiek. Behalwe vir die toepassing van sodanige raamwerk, maak hierdie navorsing ook gebruik van 'n stelsel dinamika benadering. Hierdie tegniek is veral van hulp tydens die integrasie van wind turbine en energie oorwegings as deel van 'n stelsel raamwerk. Hierdie studie fokus ook op die toepassing van sodanige raamwerk in Namibië en Mosambiek om daardeur 'n wetenskaplike oorsig van wind energie potensiaal aldaar te skets. Hieruit volg die identifisering van sleutel sukses faktore relevant tot wind energie stelsels.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )