SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 número1Preventive maintenance using Reliability Centred Maintenance (RCM): A case study of a ferrochrome manufacturing company índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    KAGOGO, T.S.  e  STEYN, H.. Effect of scope readiness on capital projects in mining: a Namibian case study. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.1, pp.257-269. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-1-2086.

    Alhoewel die bestek-beskrywing van 'n projek algemeen beskou word as 'n sleutelelement in die suksesvolle bestuur van 'n projek, is baie min navorsing hieroor gedoen. Hierdie artikel ondersoek die verwantskap tussen die gereedheid van bestek-beskrywings en die sukses van projekte in die Namibiese mynbou-industrie. 'n Opname is gedoen op tien projekte in sewe Namibiese mynbou maatskappye. Die Projek Definisie Gereedheid Indeks (PDRI) instrument is gebruik as aanwyser van die gereedheid van die bestekdefinisie, terwyl kosteprestasie en skedule-prestasie as aanduiding van projeksukses gebruik is. Ondersteuning is gevind vir die stelling dat die gereedheid van 'n projek se bestekomskrywing skedule-prestasie bevorder, maar die verwantskap tussen PDRI telling en kosteprestasie was minder oortuigend.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )