SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 número2Pareto optimal solutions for multi-objective generalized assignment problemDemand categorisation, forecasting, and inventory control for intermittent demand items índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    FOURIE, C.J.; CHIMUSORO, O.  e  ASEKUN, O.O.. A virtual store framework model: Optimising travel route for a passenger rail operation of maintenance components using GIS. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.2, pp.102-112. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-2-1905.

    Vorige studies in voorsieningskettingbestuur het meestal probeer fokus op vervoer, logistiek, stoorspasie beplanning, en afleweringstyd. Een van die grootste uitdagings in 'n groot organisasie soos PRASA, wat regoor Suid-Afrika strek, is om alle store doeltreffend en effektief te bestuur. Hierdie artikel ondersoek hierdie uitdagings, en stel 'n virtuele stoor raamwerk model voor om die omvang en grootte van so 'n geïntegreerde model benadering te verstaan. Verder het die outeurs belangrike aspekte en impakte van 'n virtuele stoorstelsel in 'n spoorweg passasiersvervoer organisasie geïdentifiseer. Hierdie is gedoen deur gebruik te maak van studies op die perseel en 'n literatuur oorsig van virtuele store. Toetsing van die model het tyd en koste as veranderlikes in die besluitnemingsproses ingesluit.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )