SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 número1Development of a more applied version of coherency called 'sensible coherency' for assessment of financial risk measuresA case study on maximising the profitability of a form fill and seal machine by optimising interruption intervals índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    GARO JR., W.R.  e  GUIMARAES, M.R.N.. Competitive priorities and strategic alignment as mediators in the relationship between companies in the Brazilian automotive supply chain. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.1, pp.184-194. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-1-1791.

    Hierdie studie se doel is om te bepaal hoe die soeke vir strategiese belyning en kompeterende prioriteite die verhouding tussen maatskappye in die Brasiliaanse voertuig voorsieningskettingbedryf beïnvloed. Om hierdie doel te bereik is kwalitatiewe navorsing geloods deur middel van 'n geïntegreerde gevallestudie in die voertuigsektor, spesifiek van firmas wat verhoudinge met mekaar het. Die volgende elemente is bestudeer: 'n voertuigvervaardiger, drie voertuigstelsel verskaffers en drie sekondêre verskaffers. Die resultate toon dat daar inderdaad 'n strategiese belyning in die voorsieningsketting is en dat kompeterende prioriteite die verhoudings tussen firmas in die ketting beïnvloed.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )