SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 número1Forecasting new product salesDevelopment of a more applied version of coherency called 'sensible coherency' for assessment of financial risk measures índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    South African Journal of Industrial Engineering

    versão On-line ISSN 2224-7890

    Resumo

    LOUW, L.; SCHUTTE, C.S.L; SEIDEL, C.  e  IMSER, C.. Towards a flexible innovation process model assuring quality and customer needs. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.1, pp.155-168. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-1-1911.

    Suksesvolle innovasie projekte vereis 'n voldoende innovasie bestuursvermoë in organisasies. Dit beteken 'n deeglike, deurlopende en doelgerigte bestuur van innovasie prosesse. Die literatuur navorsing toon dat 'n geïntegreerde innovasie metodologie vereis hoogs kwalitatiewe prosesse wat beide buigsaam en kliënt-spesifiek ontwerp is. Hierdie werk fokus op die FuGle® innovasie prosesmodel, wat toegepas word by die Departement Bedryfsingenieurswese van die Universiteit van Stellenbosch. Die uitgebreide FuGle® innovasie prosesmodel bied buigsame prosesse wat ondersteun word deur metodes en tegnieke wat die gebruiker begelei en in staat stel om innovasieprojekte te dryf. Hierdie artikel bied 'n innovasie benadering aan wat organisasies in staat stel om kliënte behoeftes en tendense pro-aktief te bestuur. Die doel van die uitgebreide FuGle® innovasie prosesmodel is om 'n innovasie projek te omskep in 'n bemarkbare produk.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )